Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Nella
Biografie
Ek is ‘n stil, teruggetrokke, introvertiese, kaalvoetkind van die Kalahari.
Ek studeer tans aan die Universiteit van die Vrystaat B.Soc. Sielkunde.
Ek is lief vir skryf. Ek skryf graag hoe ek voel, wanneer iets my pla en is baie lief daarvoor om lang briewe te skryf vir mense die naaste aan my.
My droom is om eendag ‘n boek te publiseer rakend my lewe.
Een van my gunsteling persoonlike aanhalings in die lewe is:
“Soms kom die hoogste vlak van geluk, vanuit die diepste seer.”
Verjaarsdag
1997-08-02