Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
S J J van Vuuren
Biografie
Skrywer van twee skool gedigte – Gr7 – Haai en die Kraai en Gr9 – Die Dans van Woorde. Skryf ook die boek – Die Verlore Diamant. Om met woorde te kan speel is uiters bevredigend. Ek is maar seker uit die ou dae en glo in ‘n “happy ending”. Die lewe is donker genoeg, erns moet daar ‘n ligstraal wees. As mense my stories lees moet dit hulle wegvat van die donkerte. Dit moet hulle tydelik in ‘n ander omgewing plaas waar hulle tot ruste kan kom en ontspan.
Verjaarsdag
1967-07-20