Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Samantha
Biografie
- Hi! Ek is 19 en huidiglik in matriek. Ek is absoluut mal oor lees,skryf en leer. Die natuur is iets wat ek verwonder en so ook is stories. Ek kan myself verloor in al die verskillende verhale. Ek hou van dig en het al 21 Afrikaanse gedigte geskryf,maar ek is ongepubliseerd en nog nie eens naby aan gepubliseerd te raak nie. Ek hoop om lekker te lees hier en dat almal te minste my werk sal geniet as ek deel!
Verjaarsdag
2000-04-07