Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Seegogga

Biografie

Ek woon op Bredasdorp, getroud, het 3 dogters en 6 kleinkinders. Ek was voorheen in die onderwys en skoolsielkundige, maar vir die afgelope 28 jaar het ek ‘n klein raambesigheid en verhuur ook vakansie akkommodasie.  Ek het reeds 11 jaar lank ‘n blog, Seegogga se bloggie, en is lid van ‘n virtuele skryfgroep, die Goue Vroue. Ons het gesamentlik reeds 2 e-boeke (avontuur en fantasie) publiseer. Ek het ook 2 boekies self publiseer: ‘n Aktiwiteitsboek oor die Overberg, vir kinders 5-12jaar oud, en ‘n boekie vir tienerdogters: “Ma, ek is verlief”, wat gaan oor verhoudings.

Verjaarsdag

1950-09-11

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed