Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Ella
Biografie
Woord versot…STORIE mal..
Kaapse meisie…berge,see en wind..vier seisoenekind
musiek..tuin en diereliefhebber…
Springbokondersteuner
eendag gaan jul my boeke oralste kan koop