Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Enidlareg
Biografie
Ek skryf. . . want partykeer huil my hart en dit wil nie by my mond uit nie. Om een of ander rede vloei dit egter voort deur my vingers. Ek skryf wanneer ek seer het en ek skryf wanneer ek bly is. Skryf maak gesond. Die lekkerste gevoel is,wanneer ander individue ook aanklank vind by wat jy geskryf het.