Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Sterretjie
Biografie
Ek is ‘n huisvrou of beter tuisteskepper. Getroud, twee volwasse konders, nee nie ouma nie. My wortels kom uit die Noord Kaap. Ek wens om te kan skryf, regtig te kan skryf, vir eers gaan ek net julle werk lees en geniet. Ek het al op papier gewaag, hoop om dit later weer te doen.
Verjaarsdag
2027-11-02