Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Sunmarie
Biografie
My name is Sun-Marie, ek is 27 jaaroud.
Ek het begin gedigte skryf toe ek is 21 was. Ek het net een nag wakker geword, my eerste gedig geskryf en dit is waar my liefde vir skryf begin het. Volgens my onderwyser op skool het ek nie talent gehad vir skryf nie. My gedigte skryf ek op alledaags se goed en hoe ek voel.