Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
MarthinusSteyn
Biografie
- Met my woorde kan ek toor
- En dit in my brein stoor
- Ek doen dit nie om ander te bekoor
- Ek wil net nie al my herrineringe verloor
- En op papier kan ek dit uit deel
- En kan dit aan ander verdeel
- Liefde bly ons naby aan die hart
- En liefde het mense se harte al verhard
- Ek laat mense weer glo in liefde
- En weer laar bele in n geliefde
Verjaarsdag
1975-01-02