Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Tricia van der Merwe
Biografie
Ek het groot geword in Pretoria, Mountain View. Kuns en Kultuur was nog altyd baie belangrik vir ons gesin. Afrikaanse opvoerings in die staatsteater is defnitief ‘n gunsteling. Ek glo dat ‘n persoon se innerlike die belangrikste aspek van iemand is. Hoe die persoon homself uitleef, hetsy deur spraak, gedigte, stories, of net geselsies, wys vir jou op die intigriteit en opvoeding wat ‘n persoon gehad het.
Verjaarsdag
1968-01-30