Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Linda du Plessis
Biografie
Ek is ‘n Ouma van 6 kleinkinders, ‘n pensieonaris wie tans tuisonderrig gee. Ek is versot op gedigte skryf asook om deur ons land te toer. Was jare lank by liefdadigheid betrokke en stigter van die Boertjie Kontreifees op Bultfontein.
Verjaarsdag
1954-01-16