Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
UrsulaCJ
Biografie
Ek is ‘n 55 jarige onderwyseres met ‘n besonderse liefde vir die letterkunde. Ek verwyl graag my tyd met die invul van blokraaie. Ek werk op die Kaapse Vlakte in Beacon Valley, Mitchells Plain waar ek in die VOO fase Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Lewensorientering aanbied.
Verjaarsdag
1965-12-02