Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Una Watson

Biografie

Ek is ‘n Engelse “Una” met ‘n onsigbare Y voor my naan, in teenstelling met my Ierse of Italiaanse meelopers.

Nietemin is Afrikaans my gebore en getoë moedertaal waarmee ek van my kleuterskoene af reeds mee betower is. Dit is danksybmy ma se wonderlike stem en vertolkingsvermoë as sy stories en boeke en gedigte vir ons voorgelees het.

Skryf kom reeds lankal as ‘n natuurlike behoefte en plesier in my lewe voor…al het ek nog nie gepubliseer nie. Nogtans bly die woorde en klanke voortdruis.

Ek woon tans in Wes-Australië, en werk as berader nadat ek kwalifikasies in sielkunde en maatskaplike werk voltooi het.

‘n Steeds-ontwikkelende vrou met vele areas waarin ek uiting wil gee aan die mens wie ek is. Van dans en sing en skilder en beeldhou en skryf en eendag weer ‘n kat grootmaak.

 

 

Verjaarsdag

1962-06-04

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed