Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Wessel JW Naude
Biografie
Goeie dag Vriende,
Ek is ‘n Afrikaanse Fiksie Skrywer en het reeds 3 boeke gepubliseer deur Dagbreek Uitgewers. Die boeke is: “Van Mervin…tot Meester”, “Liefde vir Lochner” en “Mercia se Hangkoppe”.
Kontak my by: wessel@ascepi.co.za of 0828005934 en ondersteun my gerus. U sal lekker lees aan die boeke.
Kyk gerus ook op INK se Boekwinkel.
U kan ook Dagbreek Uitgewers se webwerf (www.dagbreekuitgewers.co.za) besoek en my boeke daar besigtig.
Lekker lees!
Verjaarsdag
1962-04-28