Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Zonika van Zijl
Biografie
Ek is ñ 22 jarige wat so 4 jaar terug, op ons sitkamerbank, my liefde vir dig ontdek het. Sedert dan kon ek nooit oophou skryf nie. My ink sal jy vind in van my universiteits handboeke tot op verlate McDonalds strokies wat sommer rondlê.