Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Anneli du Preez

Biografie

Ek’s ‘n skrywer wat vir te lank haar stories net met haar naaste mense gedeel het en het ook vir lank aan ‘n web joernaal geskryf. Ek skryf om te ontsnap en vind dan myself, my ervaringe, en drome in my karakters en die lewens wat hulle leef.

Bo alles is ek ‘n leser en ‘n luisteraar. Boeke is ‘n plek waar ek myself inleef in ‘n tydperk of ‘n plek waar ek nog nie vantevore was nie. Ek kan ure sit en luister na mense se stories, hul lewensverhale of sommer net iets wat hulle beleef het. Mense is my leërskool en boeke my reisgids. 

In 2023 skryf ek in vir RSG se Radiodramaskryfkompetisie en word aangewys as die naaswenner vir 2023! Dit is ‘n groot hoogtepunt van ontelbare jare se pen op papier!

 

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed