So kry die donker lewe

Ek gil Skree ek Binne myself Want hier is jy in die natuur Waar ek myself wou wees My tyd wou gee om weg te kom Van die geritsel Van jou negatiewiteit Kleinering Van jou geraas in my lewe Bekletter met die druk van valshede Vals gesigte en vals liefde Maar dit reën nou Kan […]
wag asb.


