Jongste aktiwiteit:

Vergilde Stilte

Ek gil

Skree ek

Binne myself

Want hier is jy in die natuur

Waar ek myself wou wees

My tyd wou gee om weg te kom

Van die geritsel

Van jou negatiewiteit

Kleinering

Van jou geraas in my lewe

Bekletter met die druk van valshede

Vals gesigte en vals liefde

Maar dit reën nou

Kan jy nie my gehuil hoor nie

Steeds skree ek

Ek gil

Want hier is jy




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed