Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Stienie Boshoff

Biografie

Hallo

Dankie dat jy as leser die tyd vat om my biografie, profiel en skryfwerk te lees..

 

Ek is Stienie Boshoff van Pretoria, ek is die jongste dogter van 3 maar 5e in die ry van 9 kinders.. is ook al tannie van 7 .. meestal seuns dit loop mos hoog in die familie .. ek hou van skryf, van musiek, gedigte ,rubrieke tot kortverhale.. van my skryf werk is al gepubliseer maar eendag soos dit God se wil is sal ek my eie boeke uitbring.. die ander was in bundels en op die weg tydskrif se blog..  sal ook hier vir julle daai skryfwerk plaas dan kan julle rustig daardeur sit en lees

 

Ek beplan ook om in die nuwe jaar dis let wel dan 2018 n mini tydskrif uit te bring.. G.O.G.A… so dit gaan groot gaan!!

 

Geniet die lees stof en dankie vir julle ondersteuning!!

Verjaarsdag

1988-03-11

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed