Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
ENRiCUS
Biografie
Woorde is emosies wat dieperdiep uit jou muse opgedelf word…
Het begin gedigte skryf in 1974, maar eers beginne bloeisel in 2003. Skryf Afrikaans, Engels, Fly-taal en kontreitaal. Forte, die liefde en respek vir ‘n vrou. Tipies tematies en genre waarbinne ek optree, uiteenlopend
Hart op my mou digter, praat uit die hart. Miskien gullible, maar dis wie ek is
Verjaarsdag
1951-05-24