Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Eugene Pienaar
Biografie
68 jarige wewenaar van Lichtenburg met een dogter (37 jaar oud). Na aftrede drie jaar gelede het ek begin om my liefde vir skryf uit te leef en het in dié tyd ‘n hele aantal suksesse gehad. Ondermeer die publikasie van kortverhale in tydskrifte en verskeie ander bundels en publikasies (o.a. Inkspraak 3 en 4), wenner of finalis in twee kortverhaal kompetisies, wenner van Radio Suidkus se radiodrama kompetisie en finalis in RSG/ATKV se 2023 radiodrama kompetisie. Een roman, ‘n kortverhaal bundel en twee nie-fiksie Christelike boeke gepubliseer.