Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Finach
Biografie
Om my gedagtes in pen en op papier vas te vang, is en was nog altyd ñ manier van ontsnapping en ontlading.
Dit was nog altyd my droom om ñ Topverkoper boek te skryf, nie vir beroemdheid of finansiële redes nie, maar om mense vas te vang in die verhaal en te betower met woorde, ñ tydelike reis na ñ ander wêreld.
Ek is ñ Engelse-onderwyseres wat hard poog om aandag aan my Moedertaal te skenk en so ook in Afrikaans te skryf.
