Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Gert du Plessis
Biografie
Ek skryf net versies, ek is nie ‘n digter nie. Ek het op jong ouderdom in my lewe erge trauma beleef en het aan PTSD gelei. As gevolg hiervan het ek depressief geraak. ‘n Vriend het aanbeveeel dat ek begin skryf en sodoende uiting aan my emosies gee. Sonder dat ek wou of beplan het, het ek my emosies in versies begin neerpen.