Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Helene Coetzee

Biografie

Ek is ‘n Afrikaanssprekende Afrikaans Eerste Addisionele Taal onderwyseres by ‘n onafhanklike privaatskool vir en hou skool vir Graad 8-12. Ek is ook die afgelope 4 jaar ‘n NSS-eksamen nasiener vir Afrikaans EAT Vraestel 3. My stokperdjies sluit in die skryf van Afrikaanse gedigte, kort sketse, ek lees baie en probeer so wyd moontlik in Afrikaans en Engels lees. Verder brei ek graag en is betrokke by my gemeente se Omgeegroep waar ons aan uitreikprojekte in die gemeenskap aandag gee. Ek brei babatruitjies vir die Tygerberg Hospitaal se Kindertrust en dit is wonderlik om te sien hoe ‘n mens ‘n verskil op ‘n praktiese wyse kan maak. Ek is lief vir my moedertaal en glo dat Afrikaans so ‘n wonderlike taal is wat aanhou groei en verander soos die taal meer en meer gepraat en geskryf word. Ek het grootgeword in ‘n huis waar my ouers beide taalonderwysers was en het definitief my taalliefde by hulle gekry. Beide is na my mening uitstekende skrywers en my groot droom is om eendag my eie skryfwerk te kan publiseer.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed