Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Jan Olivier
Biografie
Boorling van Villiers in die Vrystaat, laerskool in Villiers en hoërskool loopbaan in Volksrust voltooi.
Studeer Sielkunde en Filosofie by Unisa
Stigter en aandeelhouer van Fueleum Energy, en semi afgetree.
Getroud met Debbie, pa van vier kinders en oupa van agt kleinkinders. Digter, hengelaar, en reeds agt jaar besig met navorsing en die skryf van twee boeke (gelyktydig) wat handel oor bewussyn en abstrakte denkvermoë, sowel as die godservaring van die mens.