Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Erika
Biografie
Ek skryf al voordat ek kon lees. Voordat letters sin gemaak het, het prentjies in my gedagtes stories vertel. Eerste verhaal pas in bundel gepubliseer. Werk by Laerskool Burgersdorp in Lichtenburg. 59 jaar jonk en sien uit na die volgende (skrywende) fase van my lewe.