Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Karina Nel

Biografie

Ek is gebore in Nelspruit en het my kinderjare in verskeie provinsies deurgebring.

Vir die afgelope 20 jaar woon ek in die mooie Kaap. Van kindsbeen af was ek blootgestel aan poësie deur my ma, ’n drama-onderwyseres wat gereeld gedigte voorgedra het en ons aan kuns blootgestel het. Ek het self vir jare gedigte en prosa geskryf, maar dit nooit gepubliseer nie, en baie van my werk het verlore geraak.

Vier jaar gelede het ’n vriend my aangemoedig om my werk op sosiale media te deel nadat hy van my gedigte gesien het.

Sedertdien leer ek voortdurend om my digkuns te verbeter, ’n passie wat my vervulling bring.

 

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed