Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Linda Theron

Biografie

Ek is ‘n CV-“coach” van beroep, maar ook vertaler, proefleser in my spaartyd. In 1995 wen ek die internasionale Concept Poësie prys vir my gedig “Vrede, Vriendskap, Verdraagsaamheid.” So deur die jare het ek hier en daar aanhou skryf, selfs ook in Engels. Noudat ek INK ontdek het, wil ek weer die stof van my digpen afblaas en SKRYF!

 

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed