Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Elizma Jordaan
Biografie
My droom om te skryf is al die my hele lewe lank in my hart. Vandat ek verlede jaar mamma geword het het ek myself verneem om te werk aan my droom, omdat ek ‘n dogtertjie het wat na my gaan kyk as voorbeeld.
Ek streef daarna om ‘n skrywer te word en al die mal stories in my kop op papier neer te sit vir ander om te geniet.