Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Lluyle Arendse
Biografie
Lluyle is ‘n skrywer en digter woonagtig in Groot-Brakrivier in die Suid-Kaap. Hy het in 2021 sy digbundel genaamd “Unspoken” gepubliseer deur Turksvypublikasies. Lluyle het sy poesie loopbaan begin ernstig opneem in 2017 waar hy sy debuut optrede gedoen het by die Mossel Baai Diaz Fees. Hy is tans besig om die Afrikaanse mark te betree.