Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Geslag
INK naam

Mandra Langenhoven

Biografie

Ek is gebore in ‘n baie klein plaas dorpie… En is steeds daar.

Ek sou myself beskryf as diep, baie intens, te sag met opsommings van mense en ek is altyd soekend… na meer, harder, intenser, groter, na nog…. altyd soekend.

En ek skryf! Ek is verslaaf aan woorde.

My eerste digbundel is sopas uit – Die spook binne in my.

EK weet nie waar het dit begin nie, dit het net.
Toe inktrane papier tref, was alles net reg.
Miskien is dit die gene?

Ek is net ek… Mandra Langenhoven.

Verjaarsdag

1982-09-06

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed