Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Lita
Biografie
Deur die lewe was ek altyd die een wat my ore moes leen vir die mense wie se siele soekend was na rus. Dus het ek my woorde gebruik om mense se harte te raak. Gebore in Nelspruit 1993, het ek daar in die bloeiende Laeveld groot geword, die natuur was my skouer wanneer die lewe slegs teveel geword het. Woorde het my verder deur die lewe gedra en was my skeiling en toevlug toe ek voel geen een oor wil na my trane luister nie. Huidiglik bevind ek my in Pretoria om my loopbaan te bou en te vorder – en dit is hier waar ek weer my woorde ontdek het nadat dit in 2012 opgedroog het.
Verjaarsdag
1993-04-14