My Batseba As ek jou skoonheid met die kleure op my palet kon beskryf Sou ek beslis begin by jou lyf Jy is vir my soos n Batseba Selfs Rembrandt het gesmag na haar Maar ek is nie n skilder nie Nog minder kan ek sing Ek kan dalk iets anders doen om aan jou […]
wag asb.