Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

PieterNaude

Biografie

Vir iemand wat die skryf van opstelle op skool gehaat het en eerder somme wou maak, is dit ‘n wonderwerk dat ek hoegenaamd kan skryf. Wys jou wat ‘n paar dekades aan mens se prioriteite kan doen.Ek het nog baie om te leer maar geniet elke oomblik van die proses en met ‘n ouer broer (ja dis moontlik op my ouderdom) wat sy lewe lank al ‘n Afrikaanse onnie is, sal ek maar gaan kers opsteek by die slimmes.

Verjaarsdag

1957-09-28

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed