Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Rehelda
Biografie
Ek is Rehelda, ek het laasjaar my sluimerende behoefte om te skryf bietjie vlerke gegee deur my ma se memoire te skryf en te self publiseer. Daarna het ek twee stukke geskryf, ‘n rubriek en ‘n kortverhaal. Albei is deur Kuier, een van die grootste Afrikaanse tydskrifte in Suid-Afrika, gepubliseer. Dit was ‘n fantastiese verrassing en eer dat my skryfwerk gepubliseer is.