Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Riëtte
Biografie
Ek het van jongs af ‘n passie vir korrekte grammatika in Afrikaans sowel as Engels en het daardeur ook vir my ‘n plekkie as algemene taalversorger in my beroep en werksplek bevestig. Ek het verskeie taalversorgings- en skryf kursusse geslaag. Ek hou van proeflees, redigering en vertaling van enige geskrewe inhoud van Afrikaans na Engels en vice versa.