Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Dr. Ronel Benade
Biografie
Dr. Ronel Benade (D.Min, PhD).
Dr. Ronel is woonagtig met haar man, Jaco Benade in Pretoria, Suid Afrika.
Sy het twee seuns vanuit ʼn vorige huwelik wat haar absolute trots is.
“Ons almal is ʼn werk in proses met ʼn ryk geskiedenis van pyn, hoop en oorkoming in Christus.”
Sy was betrokke by verskeie bedieninge wat insluit;
Tronk bediening, Vroue bediening, Evangelisasie, Bybel skool opleiding, Pastorale bediening en media.
Haar belangstelling sluit in; die kunste, om nuwe dinge te leer, ʼn gesonde holistiese leefstyl en haar katte.
Verjaarsdag
1970-03-22