Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Magdel Roets

Biografie

My liefde vir boeke begin op ‘n jong ouderdom, maar ek het lank gewag voordat ek probeer publiseer het. Ses jaar gelede is my eerste boek in Afrikaans gepubliseer. Daarna het ek selfpublikasie ontdek en het verskeie boeke op Smashwords gepubliseer. Verlede jaar was ek gelukkig om ‘n uitgewer te kry wat intussen twee boeke in Engles vrygestel het. Daar is tans nog drie wat wag om gepubliseer te word. Ek is besig om aan nog twee novelles te werk, asook ‘n digbundel in Afrikaans.

Ek het die grootste deel van my lewe in Johannesburg gebly. Tans is ons woonagtig in Stellenbosch. Ons het vier getroude kinders en nege kleinkinders. My ander belangstellings is skilder, tuinmaak en ek geniet ‘n vinnige stappie vroeg wanneer die oggend vars is.

Verjaarsdag

1952-03-27

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed