Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Shane

Biografie

Ek het groot geword in Pietermaritzburg en ek het in 2020 by Voortrekker Hoerskool gematrikuleer. Ek het in 2019 begin gedigte skryf en deelgeneem in gedigkompetisies. My graad 11 gedigte is in 2020 in n Grondwoorde gedigbundel gepubliseer en hierdie jaar is een van my graad 11 gedigte weer vir die tweede keer gepubliseer. Ek het ook sport gespeel op skool en ek was n uitstekende leerder. Ek’s n trotse Afrikaner en my liefde vir Afrikaans bly lewendig deur my gedigte.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed