Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Charne
Biografie
Met ‘n boek vol potlood, n uitveër en n koppie koffie sal jy my kry, ek skryf gewoontlik wanneer die son sak omrede dit my gunsteling tyd is van elke dag. Ek skryf oor dit wat op my hart lê.
Vreugde, hartseer en genesing vorm deel van elke woord wat ek neerpen.