Jongste aktiwiteit:

As die stadsliggies roep

Jy wil nie rerig terug kom nie- Terug stad toe kom nie Want al die slegte herrineringe is daar Waar jy gehoop het vir liefde daar En die stadsliggies flikker… Van vêr af kan jy sien hulle roep Die slegte herrineringe word herroep- Dit als flikker en flikker Asof hulle vir jou lag Want jy […]

Lees meer

Glas

Het jy al gehoor hoe glas val? Gehoor hoe dit in stukkies breek? Duisende klein stukkies… Stukkies wat n mens nie kan optel nie Daar is so baie klein stukkies Nou dis hoe dit voel… As jou drome niks meer beteken nie As jy niks meer beteken nie As sy nie meer kans gesien het […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed