Jy het jou hart vir my gewys Ek was verstom So iets het ek nog nooit aanskou nie Soveel diepte Soveel definisie So mooi Jy het ‘n baksteen geskuif en ek kon inloer Ek was oorweldig Het my oë my dan nou gekul Soveel Liefde Soveel omgee So mooi Net vir ‘n oomblik het jy […]

Ding dong, lui die klokkie by die van Tonders se woning. “Pappa, gaan kyk gou wie dit is. Ek is in die kombuis besig!” gil Susan, uit die warm kombuis terwyl sy die sweet van haar voorkop afvee. Sy weet nie of dit nou die oond se hitte, of haar oorgangsjare is, wat haar vandag […]

Hartsand Met verdwaalde oë, soek ek rond na jou ek kyk rond, jy was nou net hier hier langs my ek sluk my hartswater terug waar is jy My ore gespits, luister ek Is dit jou stem, wat ek hoor daar vêr, hier by my ek druk my gekraakte kleipot terug bymekaar waar […]



