Hierdie bloedslag het ons nie beplan, vyftig waens in ‘n laer saamgespan, Mag God ons smeekbede verhoor, Silkaats kom weer plunder en moor. Boesman Kam het die tyding gebring: oppad teen ons in die kring, ‘n legioen van skalks vyf duisend man, honderd en vyftig keer meer as ons span. Hoe kan ons die aanslag […]
onlangse publikasie
Vegkop
- 26 Desember 2023