Jongste aktiwiteit:

SINKPLAATRIFFELS

Sinkplaatriffels die ander aand se mooi-kyk van jou oë het verby alles gekyk en slegs in my geglo die wêreld uitgesluit om my in te sluit daardeur jou beeld in my kop uit kom kap Koor vanuit die sinkplaatriffels van die grondpad-pad en die soetgeur bly, laat dit by my bly want in my soeke […]

Read More

Klein Karoo

Klein Karoo oopgeslinger lê die vêr vlaktes van die Klein Karoo al wat oorbly is aardse eerlikheid en jou altydgeloof kneukelvas staan spatsels gyl ghwarriebosgroen krudorings en diksappig fynbosblaar deur wortelskroef versoen klipdekades gelede is jou wydheid só gekompak met plat rotslaag na laag verleen vorm aan jou klipgebonde beeld afgerond met graniet stoflik grond: […]

Read More

GEE VIR MY JOU HALLO

Gee vir my jou hallo Acousticsmile Didi Cornelissen © 2006 SAMRO Reg # C3243700 (Soms wil jy hê dat iemand moet bly, tog moet hy of sy gaan.) (Capo on fret 1) Gee vir my jou hallo Hou eers jou totsiens Sê vir my weer hallo Wie hou dan van koebaai Waar is dan jou […]

Read More
wag asb.
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed