Jongste aktiwiteit:

Laat lente

Jy bars uit jou nate; baldadige uitbarsting van kleur uitspattig en oordadig wonderskoon in volle fleur. ‘n See van oorvloed, onbeheers; oorrompelend. Jy sleur my mee en ek staar oopmond; bewonderend na die polsende skoonheid; die volheid en volmaaktheid wat jy voortbring; die wonder van die skepping in sy volheid. Hoog bou dit op – […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed