Klara se foto val tussen die blaaie van die Bybel uit wanneer Johnna dit optel. Ag Here, hy mis die engel-kind van hom elke dag ’n klein bietjie meer en meer. Hoe kan iemand wat vir so lank deel van jou asemhaling was, ewe skielik net op een grou dag weg wees? Nadat hy vir […]
wag asb.