Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Carla
Biografie
Carla het in 2016 haar BA-graad in Kreatiewe Skryfkuns en Literatuur aan die Universiteit van Miami, Florida, USA verwerf, en in 2019 ’n MFA-graad in Kreatiewe Skryfkuns aan die New York Universiteit. Sy gee tans klas by NYU Abu Dhabi en is ook betrokke as akademiese skryfinstrukteur.
In haar vrye tyd fokus sy op haar eie skryfwerk en nie die van haar studente nie. Sy geniet fietsry, draf, lang afstand see-swem en avonture saam haar peuter.
Verjaarsdag
1982-10-28

