[Brons] [64 woorde] My land spook by my ek sien haar in die skadu’s van my gedagtes Buitelyne van haar berge in donker hoeke en in elke nou straatjie weerkaats ‘n kloof verstrengel met bos-taaibos Wanneer ek oor my skouer kyk is Sy daar as getuie van my verraad as getuie van […]
onlangse publikasie
Emigrant
- 28 Mei 2025