Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Ch Nel Venter
Biografie
Ek floreer op n vlak waar woorde en emosie ontmoet, hande vat en net daar en dan die Tango dans.
Die lewe gooi soms skerp draaie met n mens, maar as jy aanhou dans skuif dit die fokus op die geskenke wat die lewe bring, nie die wonde nie.
Skryf is my passie, daarom is ek hier.