Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Elmyn Roux
Biografie
Na aftrede in Desember 2023 het ek my voetspore opgetel van af Limpopo tot by my hartland in die Groot-Karoo. My gees wat vir dekades oor die barre vlaktes gesweef het, het terug geklim in my innigste binneste. Ek adem die asem van Oranjerivier-Afrikaans. Een van Prieska se verlore bokooie het tuis gekom.